Sinoville Firefighting Association
/


We Serve to Save

 

 SBBV stands in solidarity in the fight against the spreading of COVID-19 (Coronavirus).  Please visit the official COVID-19 resource website of the South African Government - www.sacoronavirus.co.za

Welcome to our hot world!  Here you can read about what we do, our mission and the latest SBBV news.

Fire Danger Index:

The FDI is updated daily on our Facebook Page and the Whatsapp status of our emergency number.  Apply for a fire permit.

  • 0 to 20 - Safe
  • 21 to 45 - Moderate
  • 46 to 60 - Dangerous, 55 and above no open fires, even with a fire permit.
  • 61 to 75 - Very Dangerous
  • 76 to 100 - Extremely Dangerous

Our gallery relates our actions.  We hope it will raise awareness to the risks of negligence towards fire.

Join us now!

 

SBBV News

Feed

04/20/2020, 04:46 PM

Poliëster Gesigmaskers

Die SBBV verkoop poliëster gesigmaskers wat laboratorium gesertifiseer is met die EN149-2001 FFP2 klassifikasie (EN149 is die Europese sertifisering en N95 is die Amerikaanse sertifisering). Die maskers kan...   More


04/15/2020, 09:07 AM

Boom bly in die slag na groot storm

Ons vrywilligers het gister tydens die wyd verspreide storm uitgegaan om op die hoek van Marija- en Dirk van Deventerstrate die boom op te saag en te verwyder. Ons waardeer ons vroulike vrywilligers soveel...   More


04/08/2020, 08:00 AM

Dankie

Dankie aan alle mense daar buite wat die nodige doen om die tragedie so klein moontlik te hou. Ons wil egter so paar "hoede" byvoeg; die Ma's wat tuis die fort hou, die vrede bewaar en die res van die...   More


04/06/2020, 11:00 PM

Motorongeluk in Sinoville

SBBV vrywilligers moes vanaand om 21h07 inderhaas na 'n motorongeluk gaan nadat aanvanklike inligting vanaf die toneel aangedui het dat die voertuig moontlik kan brand. Met ons aankoms was daar een voertuig...   More


03/26/2020, 08:00 PM

SBBV gereed vir nood tydens die nasionale inperking

SBBV het hande gevat saam met ander amptelike nooddienste in ons stad, insluitende dat ons deel is van ‘n loods program van Tshwane rampbestuur en is ons slaggereed om te help by brande, motorongelukke of...   More


Older >>




Notice: Undefined index: data in /home/www/.p/MediaFeed/index.php on line 318