Sinoville Firefighting Association
/


We Serve to Save

 

 SBBV stands in solidarity in the fight against the spreading of COVID-19 (Coronavirus).  Please visit the official COVID-19 resource website of the South African Government - www.sacoronavirus.co.za

Welcome to our hot world!  Here you can read about what we do, our mission and the latest SBBV news.

Fire Danger Index:

The FDI is updated daily on our Facebook Page and the Whatsapp status of our emergency number.  Apply for a fire permit.

  • 0 to 20 - Safe
  • 21 to 45 - Moderate
  • 46 to 60 - Dangerous, 55 and above no open fires, even with a fire permit.
  • 61 to 75 - Very Dangerous
  • 76 to 100 - Extremely Dangerous

Our gallery relates our actions.  We hope it will raise awareness to the risks of negligence towards fire.

Join us now!

 

SBBV News


Back to overview

04/06/2020

Motorongeluk in Sinoville

SBBV vrywilligers moes vanaand om 21h07 inderhaas na 'n motorongeluk gaan nadat aanvanklike inligting vanaf die toneel aangedui het dat die voertuig moontlik kan brand.

Met ons aankoms was daar een voertuig wat deur 'n muur van 'n erf gery het. Een persoon was deur 'n privaat ambulansdiens na 'n hospitaal vervoer vir verdere ondersoeke en evaluasies om te verseker daar is nie onderliggende spinale beserings nie.

Dit was verbasend om te sien hoe baie mense op 'n stadium op en buite die toneel was.
Ons doen 'n beroep op die gemeenskap om die inperking bepalings te gehoorsaam. Elke persoon wat die bepalings nie nakom nie is nie net 'n risiko vir hulleself om COVID-19 op te doen nie, maar stel nooddienste personeel onnodig bloot.

Verder wil ons alle betrokkenes bedank dat die plofbare situasie as gevolg van emosies wat hoog geloop het, nie in 'n bakleirey ontaard het nie.

Ons dien om te red!

SBBV Groete



Back to overview




Notice: Undefined index: data in /home/www/.p/MediaFeed/index.php on line 318