SBBV het gehelp om rem vloeistof gemors in Sefako Makgatho Rylaan naby Elizabethstraat op te ruim na ‘n motorongeluk.

Ons was nie onsimpatiek met die ontwrigting van die verkeer nie, maar mense besef nie altyd die belangrikheid om ongelukstonele reg op te ruim nie. Sulke olie gemors verhoog die potensiaal van latere ongelukke baie, veral wanneer die pad nat word.

Ons taak was bemoeilik aangesien verkeer toegelaat was om deur die gemors te ry wat dit verder versprei het alvorens ons op toneel was.

Baie dankie aan Sinoville GPF vir julle paraatheid asook die Metro Polisie wat gehelp het om ons veilig te hou.
Sinoville CPF/gpf Sector 1 |  Tshwane Metro Police Department | City of Tshwane | Official (Page)

Translate »
×

Hello!

Click one of our representatives below to chat on WhatsApp or send us an email to info@sbbv.co.za

× How can we help you?