‘n Verwoestende brand het gisteraand ongeveer middernag in Kameeldrif area uitgebreek en deur ‘n plakkerskamp in Sakabukaweg getrek. SBBV se hulp is dringend ingeroep om bystand te kom verleen.

Verskeie brandweerstasies is ook ontplooi.

Dankie aan CJ, Anthony en Jacques wat uitgegaan het om te gaan help. Verskeie plakkershutte is in die brand verwoes maar ons ouens het hulle skoene volgestaan om te help keer dat die brand versprei. Hulle het ons leuse met groot opoffering uitgedra.

Ons dien om te red. Dankie ouens ons is trots op julle.

Translate »
×

Hello!

Click one of our representatives below to chat on WhatsApp or send us an email to info@sbbv.co.za

× How can we help you?