
Dis met groot hartseer om julle mee te deel dat een van ons lede, Renier Swart, vanoggend 8:00 oorlede is as gevolg van longontsteking. Ons harte gaan uit na sy familie in hierdie swaar tye en ons bid dat die goeie herinneringe wat sy familie van hom het, vertroosting sal bring. Mag die vrede van Jesus ook in hulle harte wees met die wete dat hy op ‘n beter plek is.
![]()