Gallery
We take all precautions to protect the identity of our members, Security and Emergency agencies and victims. The purpose of publishing these media is for awareness and not for sensation.
2020-10-09 SBBV en span kuier by Eleanor
Vandag het Mnr Botha en lede van bestuur gaan inloer by Eleanor Smith. Eleanor het 5 jaar gelede aan die SBBV die motor geskenk wat as Josh bekend is aan die brandspan. Josh is vernoem na Eleanor se oorlede lewensmaat.
Eleanor dankie vir jou volgehoue ondersteuning.
2020-05-31 DG Verjaar!!
Ons moes Saterdag ons voertuie se enjins en pompe bietjie laat loop en het gehoor van ‘n seuntjie wie se Brandweerman-partytjie van die baan was a.g.v. COVID-19 regulasies.
Ons het hom gaan bederf met ligte, sirenes en bietjie water terwyl ons ook streng higiëniese protokol toegepas het.
DG, ons hoop jy het die oomblik geniet en sien uit na die dag wat jy ‘n brandweerman word!
2019-10-16 Besigheids Perseel brand
SBBV was op toneel saam met City of Tshwane Brandweer by ‘n besigheidsperseel in Sefako Makgatho Rylaan, Annlin, Pretoria. Dankie aan CoT Brandweer, SAPS Sinoville, Sinoville GPF en die gemeenskap (die koue water en ‘n koffie was hemels) wat die beste gemaak het van ‘n slegte saak. Volgens ons inligting is niemand beseer nie en baie skade voorkom t.o.v. voertuie en aangrensende strukture. “Fanks” aan ons vrywilligers, ons het nie woorde nie.
Fotos en videos voorsien en nie deur ons lede geneem nie.
2017-07-03 Josh
Elenore Smit, Basil Grobler (SBBV Vice-chairman) en John-William Vosloo (Penta Motorgroep). Basil receives the key to our brand new towing vehicle, Josh. We were able to fit it with emergency lights & sirens, tank, pump and various firefighting equipment. Our volunteers were able to prevent a lot of heartache over the past couple of months with Josh and Cowboy (our converted Unimog).
Want to read more about our work?
TALK TO US
FOR EMERGENCIES, PLEASE CALL THE EMERGENCY NUMBER
635 total views