Ons vrywilligers het gister tydens die wyd verspreide storm uitgegaan om op die hoek van Marija- en Dirk van Deventerstrate die boom op te saag en te verwyder.
Ons waardeer ons vroulike vrywilligers soveel meer omdat hulle nie tekort skiet tydens die soms baie fisieke take wat ons moet verrig.
Ons dien om te red!