Dankie aan alle mense daar buite wat die nodige doen om die tragedie so klein moontlik te hou.

Ons wil egter so paar “hoede” byvoeg; die Ma’s wat tuis die fort hou, die vrede bewaar en die res van die huishouding inspireer, die kinders wat meer gehoorsaam moet wees, die Pa’s wat minder “in your face” moet wees, eintlik maar aan almal wat besef dat opofferings gemaak moet word in hierdie vreemde waters.

Baie sterkte aan julle almal!

SBBV Groete

Translate »