Die SBBV verkoop poliëster gesigmaskers wat laboratorium gesertifiseer is met die EN149-2001 FFP2 klassifikasie (EN149 is die Europese sertifisering en N95 is die Amerikaanse sertifisering).
Die maskers kan gewas en hergebruik word en verkoop teen R40.00 per masker.
Moet asb. nie ons noodfoon kontak om bestellings te plaas nie, skakel of WhatsApp 0815337639 of e-pos info@sbbv.co.za.
