Vandag het Mnr Botha en lede van bestuur gaan inloer by Eleanor Smith. Eleanor het 5 jaar gelede aan die SBBV die motor geskenk wat as Josh bekend is aan die brandspan. Josh is vernoem na Eleanor se oorlede lewensmaat.
Eleanor dankie vir jou volgehoue ondersteuning.







