by Danielle | Jun 6, 2021 | Blog
‘n Verwoestende brand het gisteraand ongeveer middernag in Kameeldrif area uitgebreek en deur ‘n plakkerskamp in Sakabukaweg getrek. SBBV se hulp is dringend ingeroep om bystand te kom verleen. Verskeie brandweerstasies is ook ontplooi. Dankie aan CJ, Anthony en...
by Danielle | Apr 9, 2021 | Blog
A vehicle fire is an undesired conflagration (uncontrolled burning) involving a motor vehicle. Also termed car fire or a carbecue, it is one of the most common causes of fire-related property damage. A motor vehicle contains many types of flammable materials,...
by Danielle | Apr 9, 2021 | Blog
Vehicle extrication is the process of removing a vehicle from around a person who has been involved in a motor vehicle collision, when conventional means of exit are impossible or inadvisable. A delicate approach is needed to minimize injury to the victim during the...
by Danielle | Oct 11, 2020 | Blog
Vandag het Mnr Botha en lede van bestuur gaan inloer by Eleanor Smith. Eleanor het 5 jaar gelede aan die SBBV die motor geskenk wat as Josh bekend is aan die brandspan. Josh is vernoem na Eleanor se oorlede lewensmaat. Eleanor dankie vir jou volgehoue...
by Danielle | Sep 28, 2020 | Blog
Bron: https://rekordeast-epaper.products.caxton.co.za/wp-content/ftp/epaper_uploads/63/Rekord_North_21_August_2020/Rekord_North_21_August_2020.pdf Vrywilligers van die Sinoville Brand- bestrydingsvereniging (SBBV) het verlede Donderdagmiddag tot sonsonder gewerk om...
by Danielle | Sep 24, 2020 | Blog
SBBV het gehelp om rem vloeistof gemors in Sefako Makgatho Rylaan naby Elizabethstraat op te ruim na ‘n motorongeluk. Ons was nie onsimpatiek met die ontwrigting van die verkeer nie, maar mense besef nie altyd die belangrikheid om ongelukstonele reg op te ruim...
Recent Comments