Blog
Motorongeluk in Sinoville
SBBV vrywilligers moes vanaand om 21h07 inderhaas na 'n motorongeluk gaan nadat aanvanklike inligting vanaf die toneel aangedui het dat die voertuig moontlik kan brand. Met ons aankoms was daar een voertuig wat deur 'n muur van 'n erf gery het. Een persoon was deur 'n...
Dankie
Dankie aan alle mense daar buite wat die nodige doen om die tragedie so klein moontlik te hou. Ons wil egter so paar "hoede" byvoeg; die Ma's wat tuis die fort hou, die vrede bewaar en die res van die huishouding inspireer, die kinders wat meer gehoorsaam moet wees,...
Boom bly in die slag na groot storm
Ons vrywilligers het gister tydens die wyd verspreide storm uitgegaan om op die hoek van Marija- en Dirk van Deventerstrate die boom op te saag en te verwyder. Ons waardeer ons vroulike vrywilligers soveel meer omdat hulle nie tekort skiet tydens die soms baie fisieke...
Poliëster Gesigmaskers
Die SBBV verkoop poliëster gesigmaskers wat laboratorium gesertifiseer is met die EN149-2001 FFP2 klassifikasie (EN149 is die Europese sertifisering en N95 is die Amerikaanse sertifisering). Die maskers kan gewas en hergebruik word en verkoop teen R40.00 per masker....
TALK TO US
FOR EMERGENCIES, PLEASE CALL THE EMERGENCY NUMBER
![]()