Poliëster Gesigmaskers

Die SBBV verkoop poliëster gesigmaskers wat laboratorium gesertifiseer is met die EN149-2001 FFP2 klassifikasie (EN149 is die Europese sertifisering en N95 is die Amerikaanse sertifisering). Die maskers kan gewas en hergebruik word en verkoop teen R40.00 per masker....

SBBV vrywilliger klim sy laaste leer

Dis met groot hartseer om julle mee te deel dat een van ons lede, Renier Swart, vanoggend 8:00 oorlede is as gevolg van longontsteking. Ons harte gaan uit na sy familie in hierdie swaar tye en ons bid dat die goeie herinneringe wat sy familie van hom het, vertroosting...
Translate »