House fire with injuries in Montana

Update 2018-06-27 12h00:The patient with serious burns was airlifted from Netcare 911 Montana Hospital to Netcare 911 Milpark Hospital. He has been under sedation due to damage to his trachea (he breathed the flames/heat) but experienced no damage to his lungs, as per...

Dinokeng Tragedy

SBBV would like to extent our deepest sympathy to the family and friends of Guy Venter after he succumbed on Friday evening, 14 September 2018, due to injuries sustained while fighting a wild fire the previous day. We didn’t know him personally, but we fought...

Motorongeluk in Sinoville

SBBV vrywilligers moes vanaand om 21h07 inderhaas na ‘n motorongeluk gaan nadat aanvanklike inligting vanaf die toneel aangedui het dat die voertuig moontlik kan brand. Met ons aankoms was daar een voertuig wat deur ‘n muur van ‘n erf gery het. Een...

Dankie

Dankie aan alle mense daar buite wat die nodige doen om die tragedie so klein moontlik te hou. Ons wil egter so paar “hoede” byvoeg; die Ma’s wat tuis die fort hou, die vrede bewaar en die res van die huishouding inspireer, die kinders wat meer...

Boom bly in die slag na groot storm

Ons vrywilligers het gister tydens die wyd verspreide storm uitgegaan om op die hoek van Marija- en Dirk van Deventerstrate die boom op te saag en te verwyder. Ons waardeer ons vroulike vrywilligers soveel meer omdat hulle nie tekort skiet tydens die soms baie fisieke...
Translate »